Brutus Baardbalsem
Brutus Baardbalsem
Brutus Baardbalsem (2 fl. oz./60ml/60g)
'n Versnit van premium essensiële olies van die hoogste gehalte om jou baard in plek en in vorm te hou, terwyl al jou weerbarstige baardhare tem word.
Geur : Sandelhout
Share
Description
Description
'n Versnit van premium essensiële olies van die hoogste gehalte om jou baard in plek en in vorm te hou, terwyl al jou weerbarstige baardhare tem word.
Geur: Sandelhout
How to use
How to use
Skep 'n klein hoeveelheid balsem met jou vingers en werk in klam of nat baard, begin van wortel tot punt. Kan verder gevorm word met 'n kam, kwas of vingers, Stileer soos verlang en herhaal.
Ingredients
Ingredients
Natuurlik verfynde Shae-botter, 100% suiwer wit byewas, maagdelike arganolie, goue jojoba-olie, vitamien E-olie, soet amandelolie, appelkooskernolie, avakado-olie, pampoenpitolie, geurig met premiumgraad essensiële olies.
Stay in the loop
Unlock exclusive offers and get the latest updates straight to your inbox.